Sale!

Markus 1-8:Dofweg Of Duidelik (Sagteband)

$4.18 $6.96
Review

Markus se Evangelie is antwoord aan gelowiges op di vrae wat ontstaan wanneer ons ly, swaarkry en vervolg word.Op meesterlike manier maak Markus ons, sy lesers, toeskouers op die pad wat Jesus na die kruis geloop het. Ons weet natuurlik reeds van Jesus se

  • Satisfaction 100% Guaranteed
  • Free shipping on orders over $30
  • 60 day easy Return

Qty:

SKU: NFA726041208188 Category:

Description

Markus se Evangelie is antwoord aan gelowiges op di vrae wat ontstaan wanneer ons ly, swaarkry en vervolg word.Op meesterlike manier maak Markus ons, sy lesers, toeskouers op die pad wat Jesus na die kruis geloop het. Ons weet natuurlik reeds van Jesus se opstanding uit die dood, maar Markus neem ons hier op pad waarop ons kan ontdek hoe bevrydend Jesus se lyding is. Markus se doel is dat ons duidelik sal sien en goed sal verstaan dat Jesus God is, dat Hy ons beste belange op die hart dra, dat Hy vir ons omgee en dat Hy vir ons lief is. Hy laat ons die vreugde ontdek om onsself te verlon, ons kruis op te neem en agter Jesus aan te volg.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Markus 1-8:Dofweg Of Duidelik (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *