Sale!

Klankgrens: ‘N Oorlog Teen Geloof En Hoop (Sagteband)

$10.79 $17.98
Review

Jy het by my verbygestrompel en op hierdie dubbelbed neergeval. Ek het jou na die koppenent se kant toe probeer sleep. Die man wat my knie lam gemaak het wanneer hy in uniform tussen ander staan, was pap en swaar, n dronk pateet. Die Weermag, die noodlot,

  • Satisfaction 100% Guaranteed
  • Free shipping on orders over $30
  • 60 day easy Return

Qty:

SKU: NFA726041207422 Category:

Description

Jy het by my verbygestrompel en op hierdie dubbelbed neergeval. Ek het jou na die koppenent se kant toe probeer sleep. Die man wat my knie lam gemaak het wanneer hy in uniform tussen ander staan, was pap en swaar, n dronk pateet. Die Weermag, die noodlot, die sisteem het n man en beskermer, n mens wat n morele leier kon gewees het, van my gesteel. Die man op ons dubbelbed kon enigiets gewees het, enigiets. Maar jy moes drink om die oorlog in jou kop beindig te kry. Die dampe van die drank in die vertrekke van ons huis was oorlogsdampe.

Maretha Maartens en Magda Slabbert neem hande om in Klankgrens die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek. Uit die oogpunt van die vrouens wat moes agterbly, wat moes aanhou, wat moes verstaan, en kop bo water hou, leer ken ons vir Jo en haar kinders en die stryd wat die vrouens gevoer het, weg van die grens.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klankgrens: ‘N Oorlog Teen Geloof En Hoop (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *